
Music has a way of bringing people together.
One song can take you back to a memory, a moment, or a feeling you never forget.
Join us as we celebrate the timeless music of one of the greatest pop groups in history — ABBA.
From glittering disco lights and unforgettable harmonies to emotional ballads and iconic dance hits, A Tribute to ABBA takes audiences on a journey through the music, memories and magic that made the world fall in love with ABBA.
Featuring a talented cast, live music, choir performances and a vibrant stage production, this spectacular show promises an evening filled with laughter, nostalgia, emotion and celebration.
Whether you grew up with ABBA or are discovering their music for the very first time, this is a show for the whole family.
We celebrate their story because their music still brings people together — generation after generation.
A Tribute to ABBA
- A Tribute to ABBA is more than just a musical performance — it is a celebration of music, friendship, love and unforgettable memories.
- With dazzling performances, energetic choreography, emotional storytelling and songs everyone knows and loves, there is truly something for everyone to enjoy.
- Bring your family, your friends and your dancing shoes — because this is one night you do not want to miss.
Step into a world of glitter, disco lights and timeless music as A Tribute to ABBA brings some of the greatest songs ever written back to life.
Sing along to beloved classics like:
- “Dancing Queen”
- “Waterloo”
- “Fernando”
- “Mamma Mia”
- “Super Trouper”
- “The Winner Takes It All”
…and many more.
ABBA’s music never truly faded.
Their songs became part of generations of memories — played at weddings, parties, road trips and celebrations all over the world.
Now it is your turn to experience the music live once again.
Come celebrate the timeless legacy of ABBA with us
Musiek het ’n manier om mense bymekaar te bring.
Een liedjie kan jou terugneem na ’n herinnering, ’n oomblik of ’n gevoel wat jy nooit vergeet nie.
Kom vier saam met ons die tydlose musiek van een van die grootste popgroepe in die geskiedenis — ABBA.
Van glinsterende disco-ligte en onvergeetlike harmonieë tot emosionele ballades en ikoniese dansliedjies, neem ’n Huldeblyk aan ABBA gehore op ’n reis deur die musiek, herinneringe en “magic” wat die wêreld op ABBA verlief laat raak het.
Met ’n talentvolle rolverdeling, lewendige musiek, kooroptredes en ’n energieke verhoogproduksie, beloof hierdie skouspelagtige vertoning ’n aand vol lag, nostalgie, emosie en viering.
Of jy met ABBA se musiek grootgeword het of dit vir die heel eerste keer ontdek, hierdie is ’n vertoning vir die hele familie.
Ons vier hul storie omdat hul musiek steeds mense bymekaar bring —
’n Huldeblyk aan ABBA
geslag na geslag
- ’n Huldeblyk aan ABBA is meer as net ’n musiekvertoning — dit is ’n viering van musiek, vriendskap, liefde en onvergeetlike herinneringe.
- Met skitterende optredes, energieke choreografie, emosionele storievertelling en liedjies wat almal ken en liefhet, is daar werklik iets vir elkeen om te geniet.
- Bring jou familie, jou vriende en jou dansskoene saam — want hierdie is een aand wat jy nie wil misloop nie.
Stap in ’n wêreld van glinster, disco-ligte en tydlose musiek wanneer ’n Huldeblyk aan ABBA van die grootste liedjies ooit weer lewendig maak.
Sing saam met geliefde treffers soos:
- “Dancing Queen”
- “Waterloo”
- “Fernando”
- “Mamma Mia”
- “Super Trouper”
- “The Winner Takes It All”
…en vele meer.
ABBA se musiek het nooit werklik verdwyn nie.
Hul liedjies het deel geword van generasies se herinneringe — gespeel by troues, partytjies en vieringe regoor die wêreld.
Nou is dit jou beurt om die musiek weer lewendig te beleef.
Kom vier saam met ons die tydlose nalatenskap van ABBA.
ABBA Gala Evening 2026
21 August 2026
Join us for an unforgettable formal evening celebrating the timeless music of ABBA.
- Formal evening with cheese, charcuterie and wine
Tickets are not available online.
For more information or to make a booking, please email hr.admin@ligbron.co.za
Ticket Prices
Please note: No primary school children will be admitted.
Take a chance on a magical evening of music, memories, and celebration.
ABBA Gala-aand 2026
21 Augustus 2026
Kom geniet ’n onvergeetlike formele aand ter viering van die tydlose musiek van ABBA.
- Formele aand met kaas, charcuterie en wyn
Kaartjies is nie aanlyn beskikbaar nie.
Vir meer inligting of om te bespreek, stuur asseblief ’n e-pos na hr.admin@ligbron.co.za
Kaartjiepryse
Neem asseblief kennis: Geen laerskoolkinders sal toegelaat word nie.
Waag ’n kans op ’n besondere aand van musiek, herinneringe en viering.



